Tucna gesels oor vakbond-fout

Die sekretaris-generaal van die Namibiese Vakbondkongres, Tucna, Mahongora Kavihuha, het gereageer op die fout wat die Mynwerkers-unie van Namibië begaan het. Daar is ‘n verkeerde interpretasie van die reëls en amper 200 mynwerkers is as gevolg daarvan geskors. Kavihuha het met Kosmos 94.1 Nuus oor die aangeleentheid gepraat.