DA ruk op teen hoë voedselpryse

Die DA sê hy verskerp sy stryd teen stygende voedselpryse deur vandag op te ruk na die Nasionale Tesourie se hoofkantoor in Pretoria. FoodForward SA sê basiese voedselprodukte kos byna 13-persent meer as verlede jaar. ‘n DA-woordvoerder, Richard Newton, sê hulle gaan ook eis dat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, BTW-besnoeiings in sy middeltermyn-begrotingsrede aankondig: