Tshwane werk aan beter pogings teen kabeldiefstal

Die Stad Tshwane het onlangs in met rolspelers in misdaadvoorkoming vergader om pogings teen kabeldiefstal te koördineer. Die vergadering was daarop gemik om seker te maak alle beskikbare hulpbronne word ingespan om die elektriese infrastruktuur te beskerm. Kabeldiefstal is ‘n reuse-uitdaging wat alle streke in Tshwane raak. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman, sê kabeldiefstal is ‘n ernstige misdaad wat die stad se vermoë om ononderbroke elektrisiteit aan inwoners te verskaf, belemmer: