Sluit aan by Stadspolisie se pretdag

Die Windhoek Stadspolisie hou môre sy pretdag by die Khomasdal-stadion. Daar sal sokker, netbal atletiek en vlugbal wees sowel as toutrek, en selfs ‘n eier-resies. Daar is ook hope pret vir die jongspan soos superintendent Celie Kapolo verduidelik…