Shilongo bevestig weer longsiekte is wel onder beheer

Die hoof van die landbouministerie se veeartsenydiens, dr. Albertina Shilongo sê mediaberigte dat longsiekte in die Kunene-streek bevestig is, is verkeerd. Daar is tot op hede 40 vrektes aangemeld maar, sy beklemtoon ook weer dat die situasie wel onder beheer is en inenting duur voort.