Tshwane sal vandag verslag doen oor sy werksaamhede

Tshwane se burgemeester, Randall Williams, en lede van die veelparty-koalisieregering doen vandag verslag oor die stad se werksaamhede. Die woordvoerder, Sipho Stuurman, sê op plaaslike vlak is die koalisie vennote daartoe verbind om saam te werk tot voordeel van Tshwane se inwoners. Hy sê die verslag sal ook inligting oor sy Eskom-skuld bevat: