Tshwane betaal sy R1,6 miljard aan Eskom

Die Stad Tshwane het Eskom se rekening van 1,6 miljard Suid-Afrikaanse rand vir Augustus vereffen. Dit is ingevolge die betalingsplan waarvolgens die stad daagliks betalings aan die kragvoorsiener maak. ʼn Woordvoerder, Sipho Stuurman, bevestig ‘n afsluitingsbetaling van 185 miljoen rand is Vrydag aan Eskom gemaak: