Trump wil vir president staan, maar kan hy?

Dit is nog nie duidelik of Donald Trump homself weer verkiesbaar sal stel in die Amerikaanse presidensiële verkiesing wat in 2024 plaasvind. ‘n Voormalige Britse diplomaat, Lord Nigel Darroch, sê daar is geen twyfel dat Trump weer president wil wees nie maar, sy regsuitdagings kan hom moontlik kelder.