Trump wil terug politiek toe

Die gewese Amerikaanse President Donald Trump keer Saterdag na die verkiesingslagveld terug as spreker by ‘n Republikeinse Party-konvensie. Hy gaan in Junie en Julie saamtrekke hou om sy politieke basis te behou sodat hy hom in 2024 weer as president verkiesbaar kan stel.