Een miljoen Suid-Afrikaners ingeënt

Die Suid-Afrikaanse minister van gesondheid, Zweli Mkhize, het bevestig dat meer as een miljoen Suid-Afrikaners nou teen Covid-19 ingeënt is. Hulle het óf hul Johnson en Johnson- óf hul Pfizer-inentings ontvang. Nog 95 mense is gister aan Covid-19-verwante oorsake in die buurland dood.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *