Namibiese studente skryf eksamens

Namibiese studente by hoër onderwysinstellings is tans besig met eksamens. Goeie eksamenuitslae is belangrik vir die akademie van ‘n student. Dr. Alfred van Kent, die uitvoerende direkteur van die Namibiese ministerie van hoër onderwys, deel ‘n motiverende boodskap aan studente.