‘Trump is ‘n diktator’

Presidensiële kandidate vir die Amerikaanse Republikeinse Party loop deur omdat hulle nie die voorloper in die wedloop, Donald Trump aanval nie en eerder die visier op die ander teenstanders stel. Trump loop ver voor in die wedloop. Dit is nie die aanslag van oud-New Jersey-goewerneur Chris Christie nie. Hy vat hom gereeld aan, en tydens die onlangse debat het hy sy kritiek teen Trump so uitgespreek.