GBV oortredings behoort geen borg te ontvang nie

Action Society in die buurland vra ‘n beleid van geen borgtog vir beskuldigdes in geweldsmisdade teen vroue en kinders, en sê dit behoort die standaard-gebruik in Suid-Afrika te wees. Dit volg nadat die Landdroshof in Amanzimtoti die borgtogaansoek uitgestel het van Werner de Jager, wat tereg staan vir die moord op sy vrou, die predikant Liezel de Jager, in KwaZulu-Natal in 2021. Hy sal op 9 Januarie aansoek doen om borgtog. Action Society se direkteur van Gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, glo dit is noodsaaklik om te verhoed dat gewelddadige mans vry rondloop: