Tronkstraf tot 13 maande? Jy kan gemeenskapsdiens doen

Die regering en Namibiese Korrektiewe Dienste het verlede jaar ‘n program ingestel waaronder oortreders wat tot 13 maande tronkstraf gevonnis is, gemeenskapsdiens kan doen. Gemeenskapsdiens kan die onderhoud en skoonmaak van staatsgeboue insluit, asook spesialisdiens lewer en vaardighede en kennis deel. Adjunkkommissaris Natacha Booysen van die dienste verduidelik hoe gemeenskapsdiens werk.