Troeteldiere is goed vir jou, regtig!

Studies dui daarop dat jou geestesgesondheid en algehele welstand merkbaar kan verbeter as jy ‘n troeteldier het, waarvoor jy lief is, veral ‘n hond. ‘n Gedragsterapeut vir Bob Martin, Michelle Moll, sê diere is terapeuties en kan spanning en angstigheid verlig, maar ons moet tyd maak vir behoorlike interaksie met hulle. 

Sy glo ook wanneer kinders met troeteldiere grootword leer hulle verantwoordelikheid en deernis aan. Moll sê dit maak nie saak of jou troeteldier ‘n hond, kat, voël, haas of hamster is nie: