TransNamib, O&L vergader 

Die hoof uitvoerende beampte van TransNamib Johny Smith het vergader met die uitvoerende voorsitter van die Ohlthaver en List-groep, Sven Thieme. Volgens Smith het die gesprek gehandel oor vennootskappe tussen die twee entiteite en die ontwikkeling van die plaaslike ekonomie. Hy verduidelik.