TransNamib lei 30 jongelinge op

TransNamib het sy eerste eksterne opleidingsprogram vir treindrywers van stapel gestuur. Dertig jeugdiges tussen die ouderdom van 23 en 28 het by program aangesluit. Die maatskappy sê sy beskikbare poel drywers word al hoe ouer en die drie jaar program sal die moontlike toekomstige kapasiteitsbeperkings uit die weg ruim. Abigail Raubenheimer, woordvoerder by TransNamib het meer.