TransNamib-inferno: Spoorlyn steeds gesluit

Volgens TransNamib is die skade aan die nege brandstoftenkers wat gisteroggend by Brakwater noord van Windhoek ontspoor en aan die brand geslaan het, reusagtig. Die woordvoerder van TransNamib, Abigail Raubenheimer, is die spoorlyn steeds vir herstelwerk gesluit. Sy sê dit sal sowat drie dae neem om die spoorlyn te herstel. Raubenheimer bedank almal wat gehelp het om die brand te blus.Volgens TransNamib is die skade aan die nege brandstoftenkers wat gisteroggend by Brakwater noord van Windhoek ontspoor en aan die brand geslaan het, reusagtig. Die woordvoerder van TransNamib, Abigail Raubenheimer, is die spoorlyn steeds vir herstelwerk gesluit. Sy sê dit sal sowat drie dae neem om die spoorlyn te herstel. Raubenheimer bedank almal wat gehelp het om die brand te blus.