Tories verloor veld, 14% ondersteuning

Die ondersteuning vir Brittanje se regerende Konserwatiewe Party het tot sy laagste vlak ooit gedaal, met die jongste peiling wat aandui net 14 persent van Britte sal vir die party stem as ‘n algemene verkiesing nou sou plaasvind. Daarenteen het 53 persent van deelnemers aan die PeoplePolling-peiling aangedui hulle sal vir die Arbeidersparty stem. Dit volg nadat Liz Truss gister na net ses weke as eerste minister bedank het. Volgens Britse media dui die peiling aan deelnemers