Tolhekke? Waar’s die alternatiewe?

Die Popular Democratic Movement sê hy het met skok verneem oor die Padfondsadministrasie se planne om tolhekke op 23 roetes in die land op te rig. Die administrasie se uitvoerende hoof Ali Ipinge sê dit vorm deel van hulle beplanning. Die PDM se skaduminister van finansies Nico Smit vra waar is die alternatiewe…

Hy sê daar is basies een roete wat wel ‘n tolhek kan kry…