Toeris-busse bots op C14 by Kuiseb-pas

Daar is berigte van ‘n groot ongeluk waarby twee toeris-busse betrokke was. Volgens die jongste inligting het dit op die C14 in die Kuiseb-pas by die Kuiseb-rivier plaasgevind. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers het die jongste.