Toename in malaria-gevalle in drie SA-provinsies

Die SA Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes sê dit het ‘n skielike toename in die getal malaria-gevalle in die afgelope ses weke regoor die land opgemerk. Dis veral in die Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal provinsies waar die toename aangeteken is met baie mense wat na die Paasvakansie positief vir die siekte getoets het. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…