TikTok-baas getuig in VSA

Die bestuurshoof van TikTok, Shou Zi Chew, het vrese dat die Chinese regering toegang het tot die toepassing se gebruikersdata ‘n hipotese genoem. Hy het voor ‘n Amerikaanse kongresverhoor verskyn, waar hy gedwing is om sy maatskappy se verhouding met China, asook die beskerming vir sy jongste TikTok-gebruikers uiteen te sit. Wetgewers vra dat TikTok, wat een van die gewildste toepassings in Amerika is, verbied word. TikTok het meer as 150 miljoen aktiewe gebruikers. Chew het vier ondernemings gegee aan Amerikaanse wetgewers: