Tiger het gejaag…

Los Angeles se polisiehoof sê Tiger Woods se motorongeluk in Februarie is veroorsaak omdat hy te vinnig gery het. Woods, wat al 15 major-kampioenskappe gewen het, het teen 140 kilometer per uur gery toe sy motor die pad verlaat en ‘n aantal keer gerol het. Woods het ernstige beenbeserings opgedoen en sterk nog tuis aan. Die polisiehoof, Alex Villanueva, sê Woods se regspan het toestemming verleen dat die besonderhede bekendgemaak word:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *