Eskom se 15% verhoging het ‘n impak

Die dubbelsyfer-verhoging van die Suid-Afrikaanse elektrisiteitstarief hou enorme gevolge in vir intree- en middelvlak-huishoudings, aldus Rob Gwerengwe van FNB in die buurland. Die Nasionale Energiereguleerder het vroeër ingestem tot Eskom se versoek vir ‘n verhoging van meer as 15 persent. Dit sal die kragvoorsiener in staat stel om nagenoeg 10 miljard Namibiese doller van kraggebruikers, wat Namibië insluit, te verhaal. Gwerengwe sê die verhoging kom ongelukkig op ‘n tydstip waar verbruikers onder geweldige finansiële druk verkeer: