Tiananmenslagting vandag herdenk

Dit is vandag die 32ste herdenking van die slagting by Tiananmenplein in Beijing in China. Duisende studente het vir amper 2 maande op die plein uitgekamp om ‘n petisie aan die regering te oorhandig om ‘n ontslape aktivis Hu Yaobang se reputasie in die land te herstel. Yanna Smith doen verslag. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *