Mbumba maak vergoedingspakkett bekend

Die Vise-president Nangolo Mbumba het meer besonderhede oor die vergoedingspakkett van die Duitse regering bekend gemaak. Hy sê dit sal in twee fases geskied.

Mbumba het ook verduidelik hoe die 1,1 miljard euro bestee sal word.