Taxi-verhoging: ministerie weet niks

Die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging dat tariewe op 1 November met 15 persent styg. Die nasionale tariewe vir beide stadstaxi’s en langafstand-vervoer is tydens die inperkings ook met 15 persent opgeskuif maar is daarna weer verlaag. Vanaf 1 November sal die 12 dollar tarief 14 dollar wees. Nabta se president Jeffrey Platt sê die stygende brandstofprys het die verhoging genoodsaak. Maar, die ministerie van vervoer en werke is nie bewus van die stap nie. Die ministerie se woordvoerder, Julius Ngweda…