Tamson hou hom hardekwas op getuiebank

Tamson Hatuikulipi, getuig in sy borgaansoek in die hoërhof voor regter David Munsu. Die staatsadvokate in die saak Ezekiel Iipinge en Ed Marondenze sê daar is epos-rekords was bewys dat hy ingesluit is in korrespondensie met mede-beskuldigde Ricardo Gustavo, terwyl Nengomar Namibië gestig is. Iipinge het hom ondervra, maar hy het eenvoudig geen antwoord gegee nie…

En toe beledig hy die staatsadvokaat…