Taakspanne gereed vir zama-zamas in SA

Die Suid-Afrikaanse adjunkpresident, David Mabuza sê verskeie taakspanne is reeds op die been gebring om on wettige mynaktiwiteite regoor die land hok te slaan. Mabuza sê meer as 4 675 onwettige myn-werkers is sedert 2019 regoor die land in hegtenis geneem. Fritz Platt, Kosmos 94.1 se Kaapse korrespondent doen verslag.