TAAG bring broodnodige Angolese besoekers

Die nasionale Angolese redery, TAAG, keer vandag terug na Namibië toe met sy eerste vlug wat om twee-uur vanmiddag by Hosea Kutako Internasionale Lughawe land. Die redery het nie ‘n groot internasionale impak nie, omdat hy nie in die EUY lugspasie mag vlieg nie, maar die vloei van besoekers vanaf Angola is plaaslik belangrik. Dan Kamati woordvoerder van die Namibiese Lughawensmaatskappy…