Swapo Jeugliga verwerp LGBTQ-regte

Die Swapo Party Jeugliga se sekretaris-generaal Ephraim Nekongo sê hulle ondersteun nie die LGBTQ-gemeenskap nie en het beter dinge waarop hulle fokus. In Mei vanjaar het die Namibia Equal Rights Movement geëis dat die regte van die LGBTQ-gemeenskap beskerm word en Nekongo moet bedank, maar niks het verder gebeur nie. Nekongo sê hulle ondersteun steeds nie die LGBTQ-gemeenskap nie.