Sunkidz vir jou kleintjies is nou aanlyn

Die SunKidz-program is nou aanlyn beskikbaar. Die program is reeds 16 jaar gelede van stapel gestuur deur die stigter van Source Alchemy, Chantelle Meyburgh. Die program word alom beskryf as baie belangrik, veral nou met talle nuwe uitdagings vir kinders in ons streek sowel as die wêreld. Meyburgh het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Diegene wat meer inligting soek kan aanlyn gaan kyk na sunkidzsoulschool.com