Suide-boere berei voor vir volgende week se koue

Die boere in die Suide moet twee kortbroeke dra omdat dit uiters koud is. Volgens Dolf de Wet van Michberg naby Grünau berei hulle nou vir volgende week voor omdat nog kouer toestande voorspel word.