Suid-Afrikaners verkies Durban as vakansiebestemming

Suid-Afrikaners sê hulle beplan om dié Desember-vakansie baie meer geld uit te gee op hul jaarlikse Kersvakansie as verlede jaar. Dis volgens ‘n nuwe studie deur marknavorsings-maatskappy Infoquest. Volgens die peiling sal baie mense ook die jaar plaaslik reis en vakansie hou, as om oorsee te reis met Durban in Kwa-Zulu-Natal wat blyk die mees gewilde bestemming vir plaaslike reisigers te wees. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…