Sam Nujoma-kampus bied navorsingskonferensie aan

Die Sam Nujoma-kampus van die Universiteit van Namibië het sy sewende jaarlikse navorsingskonferensie van die Sam Nujoma Navorsingsentrum vir Mariene en Kushulpbronne aangebied. Die konferensieis aangebied onder die tema “Enabling sustainable, resilient, and inclusive blue and green economies”. Konferensies van hierdie aard is baie belangrik vir die universiteit aangesien dit wetenskaplikes help om die jongste navorsingsinligting oor verskillende onderwerpe te deel. ‘n Navorser by by die sentrum dr. Allan Mupamba gesels met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor wat by die konferensie bespreek is.