Suid-Afrika moet eie besluit oor Vladimir Putin se arres maak

Die African Transformation Movement sê dit is belangrik om daarop te let dat Suid-Afrika ‘n soewereine staat is en toegelaat moet word om sy eie bepaling te doen oor die lasbrief vir die inhegtenisneming van die Russiese President Vladimir Putin. Die woordvoerder, Zama Ntshona, sê die Suid-Afrikaanse howe moet bepaal of die lasbrief van die Internasionale Strafhof volgens binnelandse wetgewing toegepas moet word: