Studente voer debat by BoN

Die eerste Tersiêre-instellings Uitdaging wat deur die Bank van Namibië gehou word, vind môreoggend om tien-uur plaas. Die uitdaging is ‘n debat tussen studente en sal die klem lê op die doeltreffendheid van die maatreëls wat daargestel is teen Covid-19. Twee spanne ekonomiese studente van Unam en Nust sal die debat voer. Kazembire Zemburuka, adjunkdirekteur vir kommunikasie by die Bank van Namibië het meer…