Tutu-skending: partye moet verantwoordelik gehou word

Die individu of groep wat verantwoordelik is vir die skending van emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu se muurskildery, se optrede is waarskynlik deur die stad se sekuriteits-kringtelevisie vasgelê. Die GOOD-party se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad, Brett Herron, sê die stad en die polisie moet die skuldiges vastrek en ‘n voorbeeld van hulle maak:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *