Studente van Agra Landbou-akademie gradueer

Agra se tweede gradeplegtigheid van die Agra Landbou-akademie het vandag by die Agra Bank Windhoek Ring in Windhoek plaasgevind het. Agra se vennote van die International Agricultural Academy for Africa het by die gesogte geleentheid aangesluit by vriende en familie van die gegradueerdes. Studente wat hul nasionale diplomas ontvang het, kan nou loopbane in die landbou volg, terwyl diegene wat hul nasionale sertifikate ontvang het, sal voortgaan met hul diploma-kwalifikasies. Piet Stoman, kommunikasie-bestuurder van Agra, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.