Inwoners van informele nedersettings van Okahandja ontevrede

Inwoners van informele nedersettings rondom Okahandja het vandag hul petisie aan die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni, oorhandig. Hy het aan die groep gesê het dat hulle die regte kanale moet volg deur hul verkose raadslede, voorsitter van die bestuurskomitee, en die burgemeester van Okahandja te nader. Uutoni sê die ministerie sal net betrokke raak as alles anders misluk. ‘n Betoger lees die petisie aan minister Uutoni voor: