Strafregtelike klagte teen SA gesondheidsminister

Die DA gaan môre in Kaapstad strafregtelike klagte teen die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister, Zweli Mkhize en Sandile Buthelezi, DG van die gesondheidsdepartement, indien. Dit hou verband met die toekenning van multimiljoen Namibiese dollar kontrak aan Digital Vibes.