Stemreg gee nie vryheid nie – AfriForum

AfriForum sê op Vryheidsdag Suid-Afrika is nie regtig vry nie. Die Woordvoerder, Ernst van Zyl, sê die blote feit om stemreg te hê, maak ‘n mens nie werklik vry nie. Hy wys op korrupsie in die regering sowel as die hoë misdaadsyfer en werkloosheid. Van Zyl meen die enigste manier om vry te wees, is om ‘n ordentlike werk te hê om vir jou geliefdes te kan sorg: