Saam is ons sterker op Europa-dag

Europa-dag word vanjaar gevier om die verhouding tussen die EU en Namibië te vier. Die tema van die dag is ‘Ons is sterker saam’. Die EU ambassadeur in Namibië Sinikka Antila sê die belangrikheid van samewerking is weer deur die pandemie na vore gebring. Twaku Kayofa, Persbeampte by die EU se Namibiese sending het met Komsos 94.1 Nuus gepraat.