Steinhof gaan waarskynlik in 2023 denoteer

Steinhoff se aandeelprys het vandag tot selfs laer as met die 2017-boekjaar met die 2017-boekhouskandaal geval, toe dit bekend geword het die maatskappy gaan waarskynlik die volgende jaar denoteer. Dié stap kom nadat Steinhoff aangekondig het hy het ‘n ooreenkoms met van sy grootste krediteure bereik om die betaaldatum van sy skuld uit te stel. Die maatskappy het skuld van tien miljard euro. ‘n Aandeelhouersvergadering sal in die eerste kwartaal van 2023 gehou word en gaan waarskynlik denoteer. Die uitvoerende hoof, Markus Jooste moet in 2023 in ‘n Duitse hof in Oldenburg verskyn.