Steeds kommer oor tekorte van vee-entstowwe

Volgens die Namibiese landbouministerie was daar onlangs uitdagings om voorraad van vee-entstowwe te bekom, veral met die tekorte by Onderstepoort in Suid-Afrika. Vir longsiekte moes entstof vanuit Botswana deur die landbouministerie aangekoop word. Kosmos 94.1 Nuus het aan dr. Theuns Laubscher van die Windhoek Veeaartsenykliniek gevra wat die stand van sake van vee-entstowwe tans is. Hy het só geantwoord: