Steeds druk op die vervoerbedryf na geweld en plundering in dele van Suid-Afrika

Daar is steeds druk op die vervoerbedryf in die lig van die geweld en plundering die afgelope tyd in dele van Suid-Afrika. Volgens berigte bly die situasie ‘n probleem al is van die roetes veral in KwaZulu-Natal weer oopgestel. Harold Schmidt, sekretaris-generaal van die Namibië Logistieke Vereniging .