Statistiese analise van motorongelukke in Namibië voltooi

High Economic Intelligence in samewerking met die Motorvoertuig Ongelukkefonds statistieke voorberei om die aantal ongelukke, beserings en sterftes te identifiseer wat in Namibië van 2011 tot 2021 voorgekom het. Uit die verslag het 2015 ongeveer 7 500 aangetekende beserings gehad met 2017 wat tweede gekom het met ongeveer 7 000. In 2015 was daar 4 500 ongelukke en in 2016, 4 000. Met die pandemie en beweging wat in 2020 beperk is, is 5 000 beserings aangemeld, met ongeveer 5 500 beserings vir 2021 nadat die beperkings effe gelig is. Kosmos 94.1 Nuus het met Salomo Hei, besturende direkteur van High Economic Intelligence gesels.