Statebond: Elizabeth se afsterwe behoort nie wesenlike impak te hê nie

Daar is sommige kenners wat meen dat daar verskeie Statebond-lande moontlik die liggaam sal verlaat en republieke vorm na die dood van koningin Elizabeth. Daar melding gemaak van lande soos Australië en Jamaika. Die redenasie is dat koning Charles III nie so gewild soos Elizabeth is nie, maar, volgens professor Andre Duvenhage, die bekende Suid-Afrikaanse politieke ontleder, behoort Elizabeth se afsterwe nie ‘n wesenlike rol te speel nie.

En Namibië en Suid-Afrika, wat ook Statebond-lede is?