Staking: Dis die regering se plig om kwessie op te los

Die Namibiese Black Business Leadership-netwerk van Namibië se president sê die regering moet die kwessie van vergoeding van staatsamptenare dringend aanspreek. Eliphas Simon sê dit is die plig van die regering om ‘n oplossing te vind.